Transvaalse Vierkleur

BOERE SEPARATISTE

  Vrystaatse Vierkleur
Klik vir vergrote embleem
! Paardekraal !
12 Oktober 2002
BOERE EENDRAG
deur die Transvaal en Vrystaatse Separatiste
BOERVOLK
IDENTITEIT
Klik vir vergrote embleem
NUUS ! ! ! ! ! EEN VAN DIE GROOT POLITIEKE LEUENS
Dat die BOEREVOLK nie kan saamstaan ! Bog ! Dit is BOER en Afrikaner wie nie kan
 
          TUIS ENGLISH SKENKINGS POSLYSTE KONTAK-ONS POLITIEK ! BESOEKBOEK WIE IS ONS HULP STEM HIER  
   HOOF INDEKS
  24,000 Kinder grafte
  Argiewe
  Beleid / Manifes
  Bangjan
  Bedrog van die jare
  1910-1961-1994

  Boeke
  Boer vs Afrikaner
  Boer Radio
  Boere Grond
  Boere Holocaust
  Boere Identiteit
  Boere Ideologie
  Boere Jeug
  Boere Mans
  Boere Vrouens
  Doel
  Eenheid vs Eendrag
  Ekonomie ?
  Fotos
  Gebeure
  Gelofte-Bloedrivier
  Gelofte-Paardekraal
  Geskiedenis
  Grondwet ?
  Grond gebied !
  Help Boere
  Holocaust
  Identiteit
  Ideologie
  Koerant
  Koloniealers
  Konsentrasiekampe
  Leuens
  Monumente
  Nadenke
  Neem deel
  Oorloë
  Oplossing
  Party-Politiek
  Politieke Gedrogte
  Poslyste
  Republiek ?
  Saam of Teen
  Separatiste
  Simboliek
  Skakels www
  Traktate
  Transvaal
  Tvl Volkslied
  Valse Rep. 1961
  Vroue Blad
  Vergeet ?
  Valshede
  Vlae
  Volksliedjies
  Vryheidstryd
  Volkstaat ?
  Vrystaat
  OVS Volkslied
  Vryheid
  Volksraad
  www Skakels
  Ander !! ??
Versprei die boodskap, e-pos dit na 'n vriend ! >> en vyand !

SKENKINGS

Hierdie pleidooi vir skenkings, word gerig aan persone wie die BOERVOLK goedgesind is, en kan help
met of die instanhouding van hierdie webblaaie, of om 'n media-projek op die been te bring.

Die Afrikaner Broederbond se geld, letterlik biljoene Rande, (meestal uit die Boervolk getap) word reeds vir jare gebruik om van die Boervolk ontslae te raak. (vandag gaan die Afrikanerbond daarmee voort)
Hul doel was nog nooit om die Boervolk op te hef.
Dit wat hul kamstig in die verlede vir die Boervolk gedoen het, is niks anders as 'n klugspul, bedrog en 'n poging tot volksmoord.

Was die stelling onwaar, sou almal vandag steeds van die Boervolk gepraat het, en nie van die Afrikaner nie.

Die teenoogestelde het gebeur, die Boervolk is tot 'n nul geredigeer en die Afrikaner opgehef.

Maar siedaar, na 100jaar se Afrikaner propaganda, leef die Boervolk steeds, en word hy stadig maar seker weer bewus van die valshede van die verlede, dus ook van sy eie unieke Boere identiteit.


Instandhouding - Skenkings
Help hier met die instandhouding en groei van hierdie webblaaie

Ons vra nie vir skenkings om 'n politieke party, groep, beweging of persone aan die lewe te hou, ons vra dit om hierdie webblaaie aan die gang te hou en ook uit te brei.

Ons pleidooi vir skenkings, is om hierdie webblaaie wat poog om die Boervolk se Identiteit te laat herlewe op pad na sy onafhanklikheid, moontlik te maak, en om dit groter en beter te maak, dit te laat groei, met die wete dat 24,000 Boere kinders nie sonder rede gesterf het nie.


Media Projek - Beleggings / Beleggers
Help hier met ons media-projek, nadat u ons sakeplan met ons bespreek het.

Ons vra vir beleggings of beleggers! vir ons Media-projek
Kom help om te bou aan ons eie, vir u self, en u eie mense, vir vandag en die TOEKOMS, veral vir die BOERE-JEUG.

NIE vir 'n party, beweging, groep of kultuurbeweging, maar vir die TOEKOMS van die BOERVOLK.

VIR 'n EIE, MAGTIGE en MODÊRNE BOERE-MEDIA !

NIE net plaaslik, maar TOTAAL INTERNASIONAAL !!!


Kontak Theuns op Sel Nr: (+27) 83 319 5883 of per e-pos.

U kan help deur hierdie webblad te stuur aan mense wie finansieel kan bydra. !   E-pos dit na 'n vriend ! >>

 
Kontak: E-pos die Boere Separatiste.
Sluit aan by een van die poslyste, en neem deel aan die gespreke en Boere volksbou.

Laaste datum van hersiening; 15 Augustus 2002.


This page hosted by Get your free home page here.