Familie kuier 

Home Up Clearwater Disney Everglades Familie kuier Florida Keys Honeymoon Island Kennedy Space Miami St. Petersburg

 

Bosmans,Barkhuysens
Delports

 

 

Familie kom kuier

Ons was baie opgewonde en baie bly dat ons beide se ouers asook my suster-hulle vir ons kom kuier het. Jammer dat die res van die familie nie kon oorkom nie. Ons het die kuier baie geniet maar dit was heeltemal te kort gewees!