Honeymoon Island 

Home Up Clearwater Disney Everglades Familie kuier Florida Keys Honeymoon Island Kennedy Space Miami St. Petersburg

Honeymoon Island na Caladesi Island

Ons het met 'n boot gery vanaf Honeymoon Island na Caladesi Island. Dit is Noord van Clearwater. Caladesi Island kan bereik word deur privaat bote of met die wat vanaf Honeymoon Island af gaan. Dit is ook een van hulle staats parke en daar is geen hotelle op die strand wat die rustige atmosfeer belemmer nie. Daar is 3 myl se wit strande en die water is helder. Ons het heerlik geswem en toe al langs die strand gaan stap.

By Honeymoon Island

Die boot waarmee ons eiland toe is

Deel van Caladesi se strand