Florida 

Home Up Florida Grand Canyon Half Moon Bay Lake Tahoe Muir Woods Napa Valley Nasionale Parke Pacific Grove Pebble Beach Rodeo in Auburn Santa Cruz San Francisco San Jose Vakansie in SA Vriende Wind waaiers 1/2 pad om die Węreld

 

Clearwater
Disney
Everglades
Familie kuier
Florida Keys
Honeymoon Island
Kennedy Space
Miami
St. Petersburg

 

 

Florida

Ons het vir 'n paar maande in Clearwater Florida gewoon. Dit was heerlik! Baie lekker weer, al het Johan gekla dis te warm, was ek gek daaroor. Kobus-hulle het ook later daar kom intrek en ek, Lydia en Jarod het baie lekker ure langs die swembad spandeer.

Ons beide se ouers asook my suster-hulle het vir ons kom kuier. Dit was heerlik. Ons het byna die hele Florida gesien en was tot by Key West. Gaan kyk gerus self wat het ons gedoen.