Miami 

Home Up Clearwater Disney Everglades Familie kuier Florida Keys Honeymoon Island Kennedy Space Miami St. Petersburg

Miami

Oppad terug na Clearwater vanaf Key West, het ons bietjie in Miami rond gery.  Ons het gou gesien dat nie die hele Miami lyk soos in die films nie, maar daar is dele wat baie mooi is en die filmsterre se huise is asemrowend. En ons het hier in een  straat meer duur motors soos Ferraris ens. gesien as wat ons al in 'n jaar gesien het.