St. Petersburg
Dis suid van waar ons gewoon het in Clearwater. Ons het saam met Kobus-hulle daar gaan rond ry. Daar is 'n paar baie mooi huise en tuine, om nie van die bote te praat nie...
Lydia, Jarod, Rona & Johan op die strand
Dit lyk na lekker plekke om te woon
Van die mooi huise