|
|
|
Kennedy Space sentrum, Cape Canaveral, Florida Ons het bietjie gaan kyk hoe lyk die ruimtevaartuie waarmee die mense maan & ruimte toe gaan. Dit was baie indrukwekkend en ons het dit vreeslik geniet. Dit was vreeslik interessant. Ons beveel die sterk aan vir mense wat in Florida is om dit te gaan sien. Dit is definitief die moeite werd! Mens kan nie glo hoe groot die vaartuie is nie. Op die televisie lyk dit baie kleiner as wat dit werklik is. Die heel laaste foto is waar hulle besig is om te bou aan die Internasionale ruimtestasie.
|