BELANGRIKE KENNISGEWINGS
LEDEGELD EN TAKBYDRAES
Baie dankie aan die takke wat reeds
hulle ledegelde inbetaal het !
Ek wil julle aandag weer vestig op
die ledegeld van R10 per lid per jaar betaalbaar voor 30 April en R10
per lid per jaar betaalbaar in die tweede helfte van die jaar.
Ek wil graag 'n beroep op julle doen om sover moontlik hierop te
reageer. Die werk wat in die provinsie moet voortgaan is
afhanklik van julle bydraes sonder julle kan ons dit nie doen nie.
Indien u enige vra het moet u nie
huiwer om my te kontak nie
|