Tuisblad         Streek       Jaarprogram       Personeel      Jaarverslae    Publikasies 

   World Vision      Gebedsnetwerk       VCVS Uitreike        Bemark        Kennisgewing 

 


24/7 "Prayerstorm"

13 - 20 Mei 2001  in samewerking met NUPSA

Hou julle oë oop vir die inligting, binnekort behoort julle die detail in die verband te ontvang.  Suid Afrika se jongemense word opgeroep om 'n 24 uur gebedsketting te vorm in die week.  Dink saam met jou jeugleiers hoe julle dit sou wou aanpak in julle dorp en tak. Betrek gerus ander mense.  Ons kan so 'n muur van gebed bou in die Vrystaat en Suid Afrika

Vir verdere navrae kontak Annelize 082 652 3077 of David Neft 021 887 0212

 

 



Gebed

Diensjaar

Buitelug

Berading

Streek

Skakels

0