World Vision
40:hf (11 - 13 Mei)
Al die takke het die kleurvolle
inligting van World Vision ontvang. Indien jy en jou tak nog
huiwer en wonder of dit die moeite werd is, om nog iets te probeer
inpas in 'n besige jaarprogram, wil ons sê kyk verby die besige
program en kyk waarmee julle besig is, het dit werklik impak en maak
dit 'n verskil. Ek glo dat die projek baie vrug kan dra in
jongmense en gemeenskappe se lewens. DEEL ASB IN DIE SEËN !!
Indien u nie inligting omtrent dit
ontvang het nie kontak asseblief vir my of Johan Horn 021 887
0212 of 086 011 2001
|