Jaarverslae
Baie dankie aan die 26 takke wat wel
hulle verslae aan my besorg het. Ongelukkig is daar 65 takke se
verslae uitstaande wat dit vir my moeilik maak om 'n akkurate verslag
van die provinsie in te dien. Ek wil tog graag 'n beroep
doen dat die takke asseblief beter sal reageer in 2001 !! |