Tuisblad         Streek       Jaarprogram       Personeel      Jaarverslae    Prayerstorm  

World Vision    Gebedsnetwerk     Publikasies        Bemark        Kennisgewing 

 


VCSV UITREIKE 1-15/20 JULIE opleidingsessie ingesluit

Ek wil julle herhinner aan die plaaslike, buurlande en buitelandse uitreike in Julie.  Hierdie is 'n wonderlike  geleenthied om deel te wees van Hand 1:8 (Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as  in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.)  Indien julle nie die uitreikvorms ontvang het kan julle my kontak of Marie Liebenberg 072 1454 504 of Johan Horn 021 887 0212 (ucsaoutreach@yebo.co.za)

 

 

 



Gebed

Diensjaar

Buitelug

Berading

Streek

Skakels