1/2 pad om die Węreld 

Home Up Florida Grand Canyon Half Moon Bay Lake Tahoe Muir Woods Napa Valley Nasionale Parke Pacific Grove Pebble Beach Rodeo in Auburn Santa Cruz San Francisco San Jose Vakansie in SA Vriende Wind waaiers 1/2 pad om die Węreld

 

SA - Phoenix
Phoenix - Las Vegas
Las Vegas - San Francisco

 

 

1/2 pad om die Węreld in 9 dae.

Ons was baie bevoorreg om die reis te kon aanpak en soveel dinge te kon sien! Ons het nou saam reeds 18 van Amerika se state gesien en Johan 'n verdere 3 waar hy gaan werk het. Ons het dit vreeslik geniet en al was die pad lank, is ons glad nie spyt nie.

Na 3 heerlike weke van vakansie is ons terug Amerika toe. Dis waar ons 9 dae reis begin het. Vlieg van Johannesburg na Kaapstad, vandaar na Miami, vandaar na Tampa, Florida en begin toe reis per motor.