San Francisco 

Home Up Florida Grand Canyon Half Moon Bay Lake Tahoe Muir Woods Napa Valley Nasionale Parke Pacific Grove Pebble Beach Rodeo in Auburn Santa Cruz San Francisco San Jose Vakansie in SA Vriende Wind waaiers 1/2 pad om die Węreld

 

Allerlei..
Alcatraz
Bay Bridge
Dieretuin
Golden Gate Bridge
Golden Gate Park
Palace of Fine Arts
Stad self

 

 

Dis 'n belewenis...

San Francisco is een van die mooiste groot stede wat ons nog hier gesien het. Dis nie net stad nie, daar is baie woude wat dit "anders" maak. Die stad het geen einde nie, daar is soveel om te sien en te doen. 'n Paar voorbeelde : Die Golden Gate Brug, Bay Brug, Alcatraz, Golden Gate Park, die bekende "skewe" Lombardstraat, Coit toring, Fisherman's Wharf, Pier 39 (dis soos Kaapstad se Waterfront) en nog vele meer... Kyk!