Pacific Grove 

Home Up Florida Grand Canyon Half Moon Bay Lake Tahoe Muir Woods Napa Valley Nasionale Parke Pacific Grove Pebble Beach Rodeo in Auburn Santa Cruz San Francisco San Jose Vakansie in SA Vriende Wind waaiers 1/2 pad om die Wêreld

Pacific Grove

Dis 'n pragtige dorpie net Noord van Pebble Beach langs Kalifornië se kus. Dis werklik 'n dorpie om te sien en  met baie mooi huise. Johan het gehoor van 'n wedloop daar en het besluit om te gaan deelneem. Dit was 'n reënerige dag en lekker koud. Nog in die winter.

By die wegspring

Aan die anderkant van die wegspring

Eindpunt