|
|
|
Pebble Beach Pebble Beach is een van Amerika se mooiste gholf bane. Dit is ook waar die Amerikaanse ope 2000 gaan plaasvind. Die baan is geleë binne die "17-Mile Drive Scenic Nature Tour" wat rondom die Monterey Peninsula strek en deur die "Del Monte Forest". Buiten die gholfbaan wat so mooi is, is die huise net so mooi! Daar is een huis te koop vir $17.3 miljoen! (Leeg, dit sluit nie meubels en voertuie in nie.....)
|