Suid-Afrikaanse vriende in die vreemde.
Almal ver van die huis af en almal verlang. Hier is 'n paar foto's van Suid-Afrikaanse vriende wat ons in Amerika ontmoet het.
Nic en Marieta se huis in Sacramento
Ons eet alweer...
Dis reg, wees almal kamera sku...
Clint kom kuier vir ons & Bharat
'n Glasie op die Bokke?
Marieta is gek oor "trek"!
Johan en Nic sukkel maar met pak
Leon, Lawrence & Johan braai
Lynette gee bietjie vir Emma kos