Vakansie in SA 

Home Up Florida Grand Canyon Half Moon Bay Lake Tahoe Muir Woods Napa Valley Nasionale Parke Pacific Grove Pebble Beach Rodeo in Auburn Santa Cruz San Francisco San Jose Vakansie in SA Vriende Wind waaiers 1/2 pad om die Węreld

 

Vaalpark
Pretoria

 

 

Vakansie in SA!

Ons was gelukkig om plek te kon kry om 3 weke te gaan vakansie hou in SA! Ons was so bly! Dit was so lekker om weer vriende en familie te sien en lekker boerekos te eet!

Ons tyd was heeltemal te min, kom nie eers by almal uit nie, ingesluit Andre, Jaco en Karlien. En ons eet beide heeltemal te veel en tel 5kg op!