Half Moon Bay 

Home Up Florida Grand Canyon Half Moon Bay Lake Tahoe Muir Woods Napa Valley Nasionale Parke Pacific Grove Pebble Beach Rodeo in Auburn Santa Cruz San Francisco San Jose Vakansie in SA Vriende Wind waaiers 1/2 pad om die Węreld

Pampoen hoofstad van die węreld.

Half Moon Bay is suid van San Francisco en teen die kus. Dis 'n klein dorpie met baie boerdery en honderde pampoene. En dit is nou Halloween tyd, so orals is daar stalletjies wat groot oranje pampoene verkoop. Die grootste pampoen kompetisie was juis die 11 de Oktober gewees. Die pampoen wat gewen het, weeg net onder 'n 1 000 pond. Dis 'n fris outjie.

Half Moon Bay se hoofstraat   

Halloween pampoene!