Grand Canyon 

Home Up Florida Grand Canyon Half Moon Bay Lake Tahoe Muir Woods Napa Valley Nasionale Parke Pacific Grove Pebble Beach Rodeo in Auburn Santa Cruz San Francisco San Jose Vakansie in SA Vriende Wind waaiers 1/2 pad om die Węreld

Ongelooflik!

Met ons vlug van Tampa na San Francisco het ons in Dallas oorgestop vir 'n volgende vlug. (Uiteindelik kon Rona 'n regte Cowboy sien en dit in Dallas!) Van Dallas na San Francisco het ons oor die Grand Canyon gevlieg. Dis ongelooflik! Dit is BAIE GROOT! Nie een van ons 2 het besef dis so groot nie. Hier is een foto daarvan, verskoon asseblief die kwaliteit, maar dis uit die vliegtuig. Ons gaan Desember met die kar daarheen en daar rond ry. (Vir verdere foto's, gaan kyk by "1/2 Om die węreld in 9 dae". Ons was wel Desember daar en gaan kyk hoe mooi is dit.)