Santa Cruz 

Home Up Florida Grand Canyon Half Moon Bay Lake Tahoe Muir Woods Napa Valley Nasionale Parke Pacific Grove Pebble Beach Rodeo in Auburn Santa Cruz San Francisco San Jose Vakansie in SA Vriende Wind waaiers 1/2 pad om die Węreld

Nog 'n kusdorp Suid van San Francisco.

Ons het na die Bokke se tweede wedstryd bietjie Santa Cruz toe gery. Julle sal sien daar is nie baie mense op die strand nie, die see is koud! Mens het 'n duikpak nodig om hier te swem.

Daar was ook 'n "Hot Rods Show" gewees. Ons het bietjie daar gaan loop en allerhande snaakse motors gesien!

Vanaf Santa Cruz het ons Noord gery, Half Moon Bay se rigting. Langs die pad het ons 'n ligtoring gesien en was ook in by 'n "State Park" met rotse wat deur die see uitgekolwe word. Ons was ook deur 'n klein dorpie met die naam La Honda in die berge. Dis asemrowend!

Santa Cruz, en min mense wat swem..

 

 

 

Een van die motors by die skou..

'n Rots deur die see uitgekolwe 

Ligtoring

Ons twee...

La Honda