Wind waaiers 

Home Up Florida Grand Canyon Half Moon Bay Lake Tahoe Muir Woods Napa Valley Nasionale Parke Pacific Grove Pebble Beach Rodeo in Auburn Santa Cruz San Francisco San Jose Vakansie in SA Vriende Wind waaiers 1/2 pad om die Węreld

Wind waaiers

Ons het gaan kyk na die wind waaiers. Die waar ons was is Noord van San Francisco en staan bekend as die Seawest Windpower. Dis baie interesant en daar is honderdes! Dis een van die Amerikaners se metodes om krag op te wek. M.a.w. hulle Eskom.