|
"Qui habet aures audiendi audat."
(Him that has ears, let him understand how to listen.)
Gehaltebeheer op Web-inligting
Kriteria waarvolgens joernaliste inligting van die Węreldwye Web af kan toets vir betroubaarheid
Carine Stemmet
Werkstuk ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister in Joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch.
Studieleier: Bun Booyens
Maart 2001
Ek verklaar hiermee dat die werk in hierdie werkstuk vervat, my eie oorspronklike werk is en dat ek dit nie vantevore in die geheel of gedeeltelik by enige universiteit ter verkryging van 'n graad voorgelę het nie.
Carine Stemmet
18 Februarie 2001
carines@sacte.ac.za
|