Huis toe
Opsomming
Indeks
Inleiding
  • Eerste Indrukke
  • Inhoud
  • Ouderdom
  • Oorsprong
  • Doel/Gehoor
  • Gevallestudie
    Gevolgtrekking
    Webwerftipes
    URL's
    Skakels
    Kitskriteria
    Nuttige Wetenskapwerwe
    Bronnelys
    Woordelys


    Spider-web
    "Once a newspaper touches a story, the facts are lost forever, even to the protagonists."

    - Norman Mailer


    Skakels en Boeke vir verdere leeswerk

    Heelwat universiteite en openbare biblioteke het programme of inligtingswebwerwe oor die evaluasie van inligting. Hier is 'n paar skakels na sommige van die webwerwe toe:

    'n Pretwerf

    http://www.quick.org.uk/menu.htm
    the QUality Information ChecKlist
    : 'n Pretwerf oor web-evaluering met 'n vraelys. Dit is ideaal om kinders (en hul ouers) te laat dink oor die gehalte van die inligting wat op webwerwe beskikbaar is. Daar is baie grafika en laai dus stadig af, maar is die wag werd.


    Besprekings

    http://www.vanguard.edu/rharris/evalu8it.htm
    Evaluating Internet Research Sources: Robert Harris van die Vanguard University van Suid-Carolina verduidelik die CARS-kriteria (Credibility, Accuracy, Reasonableness, Support).

    http://www.lib.berkeley.edu/TeachingLib/Guides/Evaluation.html
    Die Universiteit van Berkeley het 'n uitgebreide webwerf oor webgebruik. Hierdie webbladsy verskaf inligting oor evaluasie van web- en ander bronne vir navorsing.

    http://hitiweb.mitretek.org/docs/criteria.html
    'n Studie oor die gehalte van gesondheidsinligting op die Internet. 'n Volledige bespreking en skakels na mediese webwerwe en ander evalueringswebwerwe toe.

    http://www.ariadne.ac.uk/issue16/digital/
    The good, the bad and the useless: Evaluating Internet Resources : 'n Redelik uitgebreide bespreking deur Judith Edwards, University College of London.

    http://www.iso.gmu.edu/~montecin/web-eval-sites.htm
    Virginia Montecino bespreek vrae wat die geloofwaardigheid van 'n webwerf kan help bepaal.

    http://www.hopetillman.com/findqual.html
    'n Biblioteekbestuurder se idees oor hoe om kwaliteit-inligting te herken.

    http://www.webliminal.com/search/search-web12.html
    'n Bespreking oor die nodigheid en metodes van web-evaluering.

    http://www.lib.duke.edu/libguide/evaluating_web.htm
    'n Tutoriaal met voorbeelde.


    Oorsiglyste en Vraelyste

    http://www.uwec.edu/Admin/Library/Guides/tencs.html
    Betsy Richmond van die McIntyre Biblioteek verskaf 10 C's om 'n webwerf teen te meet.

    http://www.lib.umt.edu/guide/evalweb.htm
    'n Vraelys met voorbeelde van die Universiteit van Montana.

    http://bvsd.k12.co.us/david/evaluation.html
    'n Invulvorm met nuttige vrae.

    http://www.library.ucla.edu/libraries/college/help/critical/index.htm
    Thinking Critically about World Wide Web Resources : 'n Kort Vraelys van die UCLA College Biblioteek.

    http://aggie-horticulture.tamu.edu/syllabi/315/web/credibility.html
    Nog 'n kort oorsiglys, hierdie keer van die landboudepartement van die Texas A&M Universiteit.

    Nog vraelyste:
    http://www.swep.com/careerdev/products/053872191x/web_site_credibility.html
    http://www.albany.edu/library/internet/evaluate.html
    http://www.ala.org/acrl/undwebev.html
    http://titan.iwu.edu/%7Elprest/itsess3.htm
    http://luna.cas.usf.edu/~jfreder1/2002check.htm


    Meer skakels vanaf ander Webwerwe

    http://www.vuw.ac.nz/~agsmith/evaln/evaln.htm
    Skakels met beskrywings na ander web-evaluerings-webwerwe.

    http://www.indiana.edu/~librcsd/eval/review.html
    'n Evaluering van web-evalueringswerwe deur Emily Okada en Mary Popp van die Universiteit van Indiana se biblioteek.


    Boeke oor web-evaluering

    Web Wisdom: How to evaluate and Create Information Quality on the Web
    Jan Alexander en Marsha A. Tate (1999) Lawrence Erlbaum Associates, Inc.

    The Dynamics of Mass Communication
    Joseph R. Dominick, 6th Edition. McGraw-Hill, 1998. ISBN 0-07-017996-4.

    The Information Searcher's Guide to Searching and Researching on the Internet and World Wide Web
    Ernest Ackermann & Karen Hartman 2nd edition, 2001. ISBN 1-887902-58-9

    Searching and Researching the Internet & WWW Ernest Ackermann & Karen Hartman. 2nd edition, 2000. Franklin Beedle & Assoc; ISBN: 1887902562

    carine@ananzi.co.za
    Gemaak met Notepad deur carine op 29 Desember 2000