Huis toe
Opsomming
Indeks
Inleiding
  • Eerste Indrukke
  • Inhoud
  • Ouderdom
  • Oorsprong
  • Doel/Gehoor
  • Gevallestudie
    Gevolgtrekking
    Webwerftipes
    URL's
    Skakels
    Kitskriteria
    Nuttige Wetenskapwerwe
    Bronnelys
    Woordelys
    Spider-web

    "The First Law of Journalism: to confirm existing prejudice, rather than contradict it."

    - Alexander Cockburn



    Gehaltebeheer-kriteria vir kits-verwysing

    Eerste Indrukke
    Is die Uitleg professioneel? Is die werf Gebruikersvriendelik?
    Pas die skryfstyl by die tipe inligting? Is die dokument taalversorg?
    Laai die dokument vinnig? Is die webwerf altyd beskikbaar?
    Inhoud
    Is die logika logies? Is die skrywer objektief?
    Ondersteun ander bronne die inligting?
    Is die inligting akkuraat? ... en volledig?
    Ouderdom
    Wanneer is die webblad gepubliseer? Is dit vol gebreekte skakels?
    Bestaan die inligting nog?
    Oorsprong
    Wie is die skrywer? Wie is die uitgewer of instansie?
    Wat het ander oor die webwerf te sê?
    Doel / Gehoor
    Wie is die teikengehoor? Wat soek die gebruiker op die webwerf?
    Wat is die webwerfeienaar se doel?


    carine@ananzi.co.za
    Gemaak met Notepad deur carine op 29 Desember 2000