Tuisbladsy              
 
  Balkie Nuut Jamie Martie Werkskole

Publikasies

e-pos: martie@storiewerf.co.za

terug na publikasies

Skryfboeke

Prenteboeke

Kinderboeke

Jeugboeke

PRENTEBOEKE

BABALELA

(2000: LAPA UITGEWERS - TEL: 012 401 0700 OF e-POS MIEMIE DU PLESSIS BY miemied@atkv.org.za)

ILLUSTRASIES (VOLKLEUR): ANDRIES EN ERICA MARITZ

Wenner van die Tienie Holloway-Medalje vir Kleuterliteratuur wat in Oktober 2003 toegeken sal word.

BABALELA beteken KLEINTJIE, maar die BABALELA laat nie met hom speel nie. "LOS MY UIT! EK IS 'n BABALELA", brul hy en dan ….

BABALELA IS HERDRUK

Die BABALELA is HERDRUK. Daar is reeds omtrent 9000 kopieë in omloop.

Kleintjies (en groottes!) het Babalela-koors!

En daar kom NOG NUWE BABALELA STORIES in 2004!

WIE bly nog in daardie bos? Hou die pers en hierdie blad dop.

BABALELA is nou ook beskikbaar in SEPEDI.

Kliek op die Kalahari prentjie om 'n boek direk van kalahari.net te bestel.