Tuisbladsy | |||||||
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|
Balkie | Nuut | Jamie | Martie | Werkskole | |||
Publikasies |
|||||||
|
|||||||
e-pos: martie@storiewerf.co.za |
terug na publikasies |
Skryfboeke Prenteboeke
Kinderboeke
Jeugboeke |
|||||
PRENTEBOEKE |
|||||||
DAAR'S 'n
SPOOK IN MY KAS (PRYSWENNER: ATKV-Kinderboektoekenning)
Word HERDRUK in verwerkte vorm as deel van Nasou - Via Afrika
se Leerreeks (Graad 3) Sien NUUT en
http://www.nasou-viaafrika.com/
Nasou - Via Afrika se webwerf
> (1994: HUMAN & ROUSSEAU) FLAPTEKS Sê nou daar's 'n spook in jou kas! Wanneer Bertus se goed begin wegraak, is hy oortuig dis 'n spook. Eers raak sy skoen weg, toe sy pen, sy pet, en die ergste, sy lekkerste boek. Bertus besluit al raad is om die spook met sy raket aan te durf. Maar wat sê die spook? RESENSIE Martie Preller se Daar's 'n spook in my kas! het ek nou
regtig geniet. Humor laat die wêreld draai, en dis wat sy en Elizabeth Pulles
goed begryp. Kyk, die klein Bertus raak nou verby moedeloos met die spook in sy
kamer wat hom rot en kaal besteel en dan raas sy ma met hom as sy goed soek
raak. Dit ly tot 'n vrolike konfrontasie
en 'n stewige vriendskap. Die
illustrasies dra veel by tot die aksie en dié rymverhaal is een van daardie
boekies wat oor en oor gelees gaan word. |
![]() |
||||||
Kliek op die Kalahari prentjie om 'n boek
direk van kalahari.net te bestel. |