Tuisbladsy | |||||||
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|
Balkie | Nuut | Jamie | Martie | Werkskole | |||
Publikasies |
|||||||
|
|||||||
e-pos: martie@storiewerf.co.za |
terug na publikasies |
Skryfboeke Prenteboeke
Kinderboeke
Jeugboeke |
|||||
PRENTEBOEKE |
|||||||
EK IS SIMON
(2003,TAFELBERG)
Een van die dinge wat Simon die heel graagste doen, is om saans in die bed te klim met sy geliefde diereboek. Hy ken hulle almal: sterk Olifant, vinnige Duiker, slim Spinnekop, ratse Apie en woeste Vlakvark. Maar op ’n aand raak die diere skoon laf. Hulle begin terugpraat en sukkel met Simon en wil hom allerhande dinge wysmaak
Martie
Preller, wyd bekend vir haar verbeeldingryke kinderstories, het hier ’n verhaal
geskep wat jong lesers én hul ouers breed sal laat glimlag wanneer hulle teen
die einde saam met Simon lekkerkry. En die bekroonde jong kunstenaar Vian Oelofsen se lewendige illustrasies dra grootliks by tot die pret.
|
![]() |
||||||
Kliek op die Kalahari prentjie om 'n boek
direk van kalahari.net te bestel. |