Tuisbladsy | |||||||
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|
Balkie | Nuut | Jamie | Martie | Werkskole | |||
Publikasies |
|||||||
|
|||||||
e-pos: martie@storiewerf.co.za |
terug na publikasies |
Skryfboeke Prenteboeke
Kinderboeke
Jeugboeke |
|||||
Jeugboeke |
|||||||
IN DIE TYD VAN DIE ESOB
(PRYSWENNER: Sanlamprys en op IBBY Ererol)
FLAPTEKS Die rooison gooi 'n vreemde gloed oor die amfiteater en
ons twee mane sit vaal bokant die groot bruin pilare van Deog weerskante van
die ingang. Die amfiteater is gepak met mense, uitgenooide gaste
alleenlik. In die tyd van die Esob is 'n verrassende verhaal van verskuiwende realiteite in 'n węreld waar werklikheid en fantasie onlosmaaklik verstrengel is. VERSLAG DEUR GRAAD 9 LEERLING AAN JAN VAN RIEBEECK HOËRSKOOL (1996)
My enigste reaksie is absoluut uitstekend! SANLAM-PRYSAANBEVELING VIR IN DIE TYD VAN DIE ESOB
Werklike waagsame jeugfiksie, die soort fiksie wat
oop-oog uitbeweeg uit die gewone skryfvorme, en wat van lesers verwag om
dieselfde avontuur te onderneem, kom nie dikwels voor in Afrikaans nie. Hulle moet deur woestyn, meoras en oerwoud hulle weg terugvind, en die
een wat eerste terugkom, word dan die wenner
van hierdie jaar se inisiasiegroep
en die draer van die heldebeeld in hierdie stad waar
die Esob, dit wil sę die
Bose, heers, en die betekenis van die pilare van Deog,
dit wil sę wat goed is,
reeds verlore geraak het vir die inwoners. Petra Grütter, lid van die keurderspaneel vir die Sanlam-Prys vir Jeuglektuur 1996 IN THE IBBY HONOUR LIST 1998:
(This list is published every two years
in an annotated
catalogue and distributed throughout
the world. The list consists of one
hundred authors,
illustrators and translators
worldwide whose work has been
nominated by their respective countries.
These works have been distinguished
for excellence. The Honour List Books are shown at several travelling
exhibitions throughout the world and is then kept as permanent deposits at the
Swiss Children's Book Institute in Zurich, the International Youth Library in
Munich and the Bibiana Research Collection in Bratislava). Against the
backdrop of a technocratic
regime manipulated by an evil,
coldblooded man and
his android minions, each of
four young people strives to be
the winner in a
competition that tests their
physical, mental and survival
skills. The main
protagonist, Nina, takes
the reader with her on an
odyssey of shifting
realities and transmuting
landscapes that test her
belief in reality, the
meaning of existence and herself.
It is a harsh and frustrating journey during
which she has to learn to discern good from evil. In a time of unnatural
colonization and brainwashing she has to learn the meaning and value of human
emotions. The book celebrates the strength and endurance of the human spirit.
It is structured in a post modernistic way by means of a multi-layered
perspective as three different narrators who may or may not be the same person,
narrate the story. |
![]() |
||||||
Kliek op die Kalahari prentjie om 'n boek
direk van kalahari.net te bestel. |