Tuisbladsy              
 
  Balkie Nuut Jamie Martie Werkskole

Publikasies

e-pos: martie@storiewerf.co.za

terug na publikasies

Skryfboeke

Prenteboeke

Kinderboeke

Jeugboeke

Kinderboeke

JY EN DIE DRAAKAKKEDIS (kies-jou-eie-avontuur)

(1992: J.L. van SCHAIK) 
ILLUSTRASIES (SWART EN WIT) : ELIZABETH PULLES
(UIT DRUK) 

FLAPTEKS

Dié boek is anders as 'n storie wat 'n mens van voor tot agter deurlees. Dis 'n soort reis na die oertyd en jy moet self jou koers kies. Maar pasop! Jy dink nog jy lees iets oor hefbome, dan is jy binne-in 'n ding. En voor jy weet waar jy is, is dit JY EN DIE DRAAKAKKEDIS! 

Ouers en onderwysers sal hier 'n heerlike inligtingsbron vir kinders van agt tot twaalf jaar vind. Maar die boek is nie vir grootmense bedoel nie. As jy kan lees, jou eie besluite neem en van opwinding hou, dan is jy die held van hierdie avontuur.

Kliek op die Kalahari prentjie om 'n boek direk van kalahari.net te bestel.