Tuisbladsy              
 
  Balkie Nuut Jamie Martie Werkskole

Publikasies

e-pos: martie@storiewerf.co.za

terug na publikasies

Skryfboeke

Prenteboeke

Kinderboeke

Jeugboeke

Jeugboeke

TERSIA THOM 2: DIE DONKERHOEK-DRIEHOEK

(1996: TAFELBERG) 

FLAPTEKS

Wat sal jy doen as 'n rustige naweekkuier saam met jou beste vriende skielik in 'n ontvoeringsdrama ontaard?

As onskuldige mense om jou aangeval word, en die een raaiselagtige ding ná die ander gebeur, maar niemand kan agterkom wat aangaan nie?

En as daar boonop 'n aantreklike blondine op die toneel verskyn wat oë het net vir jou kêrel? 

As jy Tersia Thom is, hou jy jou lyf speurder, begin jy mense dophou en afleidings maak…en vat jy die blondine aan!

Kliek op die Kalahari prentjie om 'n boek direk van kalahari.net te bestel.