Tuisbladsy              
 
  Balkie Nuut Jamie Martie Werkskole

Publikasies

e-pos: martie@storiewerf.co.za

terug na publikasies

Skryfboeke

Prenteboeke

Kinderboeke

Jeugboeke

Kinderboeke

JY EN TOETENKAT (kies-jou-eie-avontuur)

(PRYSWENNER - ATKV-Kinderboektoekenning)

(1994: J.L. van SCHAIK) 
ILLUSTRASIES (SWART EN WIT) : ELIZABETH PULLES
(UIT DRUK) 


FLAPTEKS

Sê nou jy beland in 'n ou Egiptiese grafkelder? Een met dooies in? Dis presies wat jou kan tref as jy hierdie boek nie onmiddelik neersit nie. En dis maar net die begin. Jy sit dalk met die probleme van eeue gelede opgesaal, jy ontdek dalk 'n nare plan, of jy loop jou in die Nylrivier vol happende krokodille vas, nog voor jy kan sê "Sebekkie-bekkie". 

Maar as jy eenmaal met kattekwaad wil lol, moet jy nie kla as 'n mummie skielik tussen die grafdoeke begin roer nie. Dan is JY EN TOETENKAT vir mekaar bedoel!

Kliek op die Kalahari prentjie om 'n boek direk van kalahari.net te bestel.