Lys artikels in hul orde van publikasie
in Engels in Western Light,
maandblad van die parogie van Alle Heiliges, Kabegapark, Port Elizabeth.
1988-89:
Desember/Januarie Hoekom
spesiale dae vir heiliges?
Februarie Martelaars:
Wie, wat en waarom
Maart En wonderwerke daarby . . .
April “Saint George and Merrie England!”
Junie Twee Engelse apostels
Julie
Knegte van God, nie koning Henry nie
Augustus ’n Blik op Jesus se moeder
September Engele en aartsengele en die hele hemelse leërskare
Oktober “Die seun wat die ploeg aanvoer . . .”
November “Oh when the saints go marchin’ in”
Desember/Januarie Apostel van die Verre Ooste
1990:
Februarie
Maria: Moeder van God of moeder van Christus?
Maart
Martelaars van ouds en onlangs
April Mal Catarina of heilige Catarina?
Junie Masjonaland-martelaar (Deel 1)
Julie Masjonaland-martelaar (Deel 2)
Augustus Die Here Jesus
September Die poskar-biskop
Oktober Man van Assisi
November —
Desember/Januarie Die oorspronklike Sinterklaas
1991:
Februarie Etiopies maar Anglikaans
Maart Prediker aan die Węreld
April God
seën Afrika
May
“Missionary among the Caffres and Hottentots”
Junie Vader van Bethelsdorp
Julie Kampvegter vir die slawe
Augustus Sendeling onder sy eie volk
September “Die pous van Kaapstad”
Oktober Geliefde geneesheer
November ’n Dag om die Vaevuur uit te vee
Desember/Januarie Die eersgeroepene Apostel
1992:
Februarie Moeder Cecile
Maart
Woodbine Willie
April Getuie teen Hitler
Mei Savonarola, teenstaander van korrupsie
Junie Die vlugteling se bekeerling
Julie
Man van Monte Cassino
Augustus Martelaar
van Auschwitz
September Die biskop se dame
Oktober Silwer klokkies en mantelskulpe
November ’n Soldaat van Christus
Desember/Januarie Die
lig-wonderwerk
1993:
Februarie Apostels aan die Slawiese volkere
Maart
’n Walliese Apostel oor die see
April ’n
Geleerde wat teen konings sy man gestaan het
Junie Christus
se landgenoot
Julie
Die Berg van Lig
Augustus “Staan
op, gaan voort, doen iets”
September —
Oktober Sendeling aan die More
November Pionier-verpleegster in Afrika
Desember/Januarie “Sy
het Hom in ’n krip neergelę . . .”
1994:
Februarie ’n Heilige vir minnaars
Maart
Dewi en Pelagius
April Kort
en bondig
Junie —
Julie
“Grens-opruier” (Deel 2)
Augustus Auschwitz-vrywilliger
September Oortredende bokke, tweemaal
Oktober Leeukos
November Beskermheilige van die plattelandse parogie
Desember/Januarie Die Messias se voorganger (Deel 1)
1995:
April Profete onder die amaXhosa
Julie
Deur die Here uitgeroep
Desember/Januarie Die Messias se voorganger Deel 2
Geeneen van die artikels wat vir 1995 voorberei
is, is op die ou end gepubliseer nie, want die reeks is gekanselleer voordat
enige verdere artikels kon verskyn. Hierdie laaste drie is ňf vooraf geskryf ňf
bygevoeg vir insluit in ’n gebinde volume (wat privaat gesirkuleer het).
Al hierdie artikels, en ander daarna geskryf, sal
vroeër of later in Heiliges & Jaargetye verskyn.
Mag God Suid-Afrika seën
For English, click here